This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Waveren27539

Similar products

Imperiale Somer / Rekonstruksie / Babilon / Herlewing / Moederstad / Nuwe Begin- Karel Schoeman
New
R1,980.00
Nuwe Begin - Die Oranjerivierkolonie En Natal In Die Naoorlogsjare (1902 - 1910) by Karel Schoeman
New
R350.00
Here En Boere: Boek 5 - Karel Schoeman
New
R405.00
Olive Schreiner: 'n lewe in Suid-Afrika, 1855-1881 by Karel Schoeman
Secondhand
R250.00
Imperiale Somer: Suid-Afrika tussen Oorlog en Unie 1902-1910  - Karel Schoeman Imperiale Somer: Suid-Afrika tussen Oorlog en Unie 1902-1910  - Karel Schoeman Imperiale Somer: Suid-Afrika tussen Oorlog en Unie 1902-1910  - Karel Schoeman Imperiale Somer: Suid-Afrika tussen Oorlog en Unie 1902-1910  - Karel Schoeman
Imperiale Somer: Suid-Afrika tussen Oorlog en Unie 1902-1910  - Karel Schoeman Imperiale Somer: Suid-Afrika tussen Oorlog en Unie 1902-1910  - Karel Schoeman Imperiale Somer: Suid-Afrika tussen Oorlog en Unie 1902-1910  - Karel Schoeman Imperiale Somer: Suid-Afrika tussen Oorlog en Unie 1902-1910  - Karel Schoeman
Sold

Imperiale Somer: Suid-Afrika tussen Oorlog en Unie 1902-1910 - Karel Schoeman

New 1 was available
R320.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
624603186

2015 eerste uitgawe hardeband met stofjas en 572 bladsye in bai emooi toestand. Heelwat swart en wit foto's.

Die boek gee 'n voelvlugoorsig van die vier Suid-Afrikaanse kolonies gedurende die Eduardiaanse tydperk van 1902–1910. Die tydperk word deur Karel Schoeman beskou as die “hoogtepunt van die hele Imperiale gedagte” wat uiteindelik met die uitbreek van die Eerste Wereldoorlog sou eindig. Die klem val egter nie op die politieke besluite en ontwikkelinge nie, maar op die persoonlikhede van leiers- en ander figure, die omstandighede in die vier kolonies met hulle stede en dorpe, belangrike sosiale gebeurtenisse, die aanloop tot unifikasie in 1910 en die uitwerking van die belangrike naturelle grond-wet van 1913 op die lewenswyse van swart mense direk na Uniewording. Kort maar insiggewende tiperings word gegee van persoonlikhede so uiteenlopend soos oudpresident Steyn, Lord Milner, die dramaturg Stephen Black, die bendeleier Robert Foster, die avontuurlustige Mrs Edith Maturin en die deelsaaier Kas Maine. Ruim aanhalings uit verskillende bronne verlewendig die bespreking van alledaagse omstandighede op verskillende plekke in wat later die Unie van Suid-Afrika sou wees, soos die sketse van Jacob Lub oor die lewenswyse in Johannesburg, die setlaar Leonard Flemming se boeke oor sy eensame bestaan op 'n afgelee Vrystaatse plaas, en die talle verwysings na riksjas in die reisbeskrywings van besoekers aan Durban. Besonder boeiend is ook die hoofstukke oor die rol van Joodse smouse en handelaars in onder andere die volstruisveerbedryf en die toestande in die inrigting vir melaatses op Robbeneiland. Talle anekdotes en klein kameebeskrywings maak van Imperiale somer 'n besonder interessante leeservaring. Die boek word toegelig met ruim fotoseksies wat 'n visuele beeld van die era gee.

Recently viewed

See more
3757 Charger For Braun Oral B D12 D16 D20 D36 Electric Toothbrush,EU Plug
New
R269.91
Rhodesia 1/2 Cent 1970 EF+/UNC
Secondhand
R40.00 No bids
Françoise Hardy – Françoise - Vinyl LP Record (VG+)
Secondhand
R690.00
66% OFF
SWA 1982-05-28 Discoverers of SWA SACC 403-406 CTO x25 [SACC R250]
New
R85.00 R250.00

Customer ratings: 1 ratings

Excellent service from Seller
26 Sep 2024