Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die boek gee 'n voelvlugoorsig van die vier Suid-Afrikaanse kolonies gedurende die Eduardiaanse tydperk van 19021910. Die tydperk word deur Karel Schoeman beskou as die "hoogtepunt van die hele Imperiale gedagte" wat uiteindelik met die uitbreek van die Eerste Wereldoorlog sou eindig.
TITLE: Imperiale somer: Suid-Afrika tussen oorlog en unie 1902-1910
AUTHOR: Karel Schoeman
SKU: 9781485304197
PUBLISHER: Protea Boekhuis
DATE PUBLISHED: 01/09/2015
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 572
BINDING: Hardback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 164 mm x 240 mm x 15 mm
WEIGHT: 1275 gr