This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Protea Boekwinkels1066

Similar products

Met Cronjé aan die Wesfront 1899-1902, en Waarom Het die Boere die Oorlog Verloor? [Afrikaans] |...
Secondhand
R250.00
Babilon: Johannesburg in die koloniale tydperk, 1902-1910 (Imperiale - Schoeman, Karel
New
R430.00
Offisiele Jaarboek van die Unie van Suid-Afrika en van Basoetoland, Betsjoeanaland... No. 30-1960
Secondhand
R180.00
7% OFF
Kultusse in Suid-Afrika
New
R260.00 R280.00
Imperiale somer: Suid-Afrika tussen oorlog en unie, 1902-1910
Sold

Imperiale somer: Suid-Afrika tussen oorlog en unie, 1902-1910

New 1 was available
R420.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
9781485304197
Bob Shop ID
543214309


ISBN
9781485304197
Title
Imperiale somer: Suid-Afrika tussen oorlog en unie, 1902-1910
Author
Karel Schoeman
Publisher
Protea Boekhuis
Dimensions
164 mm 240 mm
Pages
572
Format
Hardback
Extra Info

Die boek gee 'n voelvlugoorsig van die vier Suid–Afrikaanse kolonies gedurende die Eduardiaanse tydperk van 1902–1910. Die tydperk word deur Karel Schoeman beskou as die ¬タワhoogtepunt van die hele Imperiale gedagte¬タン wat uiteindelik met die uitbreek van die Eerste Wereldoorlog sou eindig. Die boek gee 'n voelvlugoorsig van die vier Suid–Afrikaanse kolonies gedurende die Eduardiaanse tydperk van 1902–1910. Die tydperk word deur Karel Schoeman beskou as die ¬タワhoogtepunt van die hele Imperiale gedagte¬タン wat uiteindelik met die uitbreek van die Eerste Wereldoorlog sou eindig. Die klem val egter nie op die politieke besluite en ontwikkelinge nie, maar op die persoonlikhede van leiers– en ander figure, die omstandighede in die vier kolonies met hulle stede en dorpe, belangrike sosiale gebeurtenisse, die aanloop tot unifikasie in 1910 en die uitwerking van die belangrike naturelle grond–wet van 1913 op die lewenswyse van swart mense direk na Uniewording. Kort maar insiggewende tiperings word gegee van persoonlikhede so uiteenlopend soos oudpresident Steyn, Lord Milner, die dramaturg Stephen Black, die bendeleier Robert Foster, die avontuurlustige Mrs Edith Maturin en die deelsaaier Kas Maine. Ruim aanhalings uit verskillende bronne verlewendig die bespreking van alledaagse omstandighede op verskillende plekke in wat later die Unie van Suid–Afrika sou wees, soos die sketse van Jacob Lub oor die lewenswyse in Johannesburg, die setlaar Leonard Flemming se boeke oor sy eensame bestaan op 'n afgelee Vrystaatse plaas, en die talle verwysings na riksjas in die reisbeskrywings van besoekers aan Durban. Besonder boeiend is ook die hoofstukke oor die rol van Joodse smouse en handelaars in onder andere die volstruisveerbedryf en die toestande in die inrigting vir melaatses op Robbeneiland. Talle anekdotes en klein kameebeskrywings maak van Imperiale somer 'n besonder interessante leeservaring. Die boek word toegelig met ruim fotoseksies wat 'n visuele beeld van die era gee.

Genre
Military History
Language
Afrikaans


Recently viewed

See more
10% OFF
Screw nut for air ratchet wrench
New
R241.85 R270.00
Uncirculated 2011 silver 1 oz Canadian "maple" 5 dollars coin - Current silver value is R648.71
Secondhand
R920.00
1Pc Black For iPhone 13 Pro Max Crown Golden Boot Soccer Phone Case
New
R126.00 No bids
Lego (U) ~ Barb / Claw / Horn / Tooth - Medium ~ [Light Bluish Gray]
Secondhand
R1.30

Customer ratings: 1 ratings

Goeie kommunikasie baie dankie!
08 Feb 2022