Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1951 hardeband met stofomslag 254 bladsye, die stofomslag is verweer, die hardeband is goed, naam voor in boek, geel sellotape merke voor en agter in boek, teks is skoon maar die binding is losserig en die net van die binding is sigbaar voor, agter en in middel van boek, - GEEN oorsese versending