Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
In die begin was die woord,
die boeiende, aangrypende geskiedenis van die Bybel van 4000 v.C. tot vandag.
Deur G.S. Wegener,
Uitgegee deur Human & Rousseau, 1961, eerste Afrikaanse uitgawe, stofomslag met verweer, boek het skimmel kolle (foxing) en vorige eienaar naam met toewyding anders in goeie toestand, illustrasies, 258 bls.