| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
In sy nuutste boek het Dana van sy ware ontmoetings geboekstaaf - ontmoetings met mense, maar soms ook met dinge - die vleispastei, of tuisgemaakte braai-apparate. Die stories het hy aanvanklik op Facebook gepos. Die wat die grootste reaksie gekry het is hierin verwerk. 'n Ware interaktiewe Suid-Afrikaanse boek.
ISBN: 9780624072256
Pages: 299
Paperback
Tafelberg, 2015
Good condition; edges of pages foxed
B73.2

