Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days
In die donker put bied 'n eerlike prentjie van die groot stryd.
In die donker put is Johan Smith se persoonlike verhaal van hoe hy en sy gesin deur sy seun, Dirkie, se stryd met depressie geraak is. Johan vertel ook hoe sy eie uitbranding hom voor sy menslikheid te staan laat kom het. Hiermee saam stel hy ander aan die woord wat hulle eie ervaring met depressie deel en ook persoonlike raad gee aan ander wat ook in die donker put vasgevang is. Die verhale getuig ook van die genade, hoop en vrede wat deur Christus vir elkeen beskikbaar is.
In die donker put sluit af met feite en statistieke oor depressie, en wenke en praktiese raad rondom die siekte. So bied dit hoop terwyl dit ook 'n dieper begrip sal skep vir die wat worstel met depressie.
Summary | Depressie, uitbranding, spanning en bekommernis is vir duisende mense 'n realiteit. In die donker put bied 'n eerlike prentjie van die groot stryd. In die donker put is Johan Smith se persoonlike verhaal van hoe hy en sy gesin deur sy seun... |
Author | Johan Smith |
Publisher | Christian Art Books |
Release date | 20150923 |
Pages | 177 |
ISBN | 1-4316-1333-9 |
ISBN 13 | 978-1-4316-1333-5 |