Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Nuut - In die Konsentrasiekamp – Jeugherinneringe van Danie van Zyl. A5, sagteband, 55 bls. Voorwoord geskryf deur CR Swart. [Latere staatspresident].
Van Zyl vertel hoe sy moeder en haar gesin deur die Britte weggevoer is na die konsentrasiekamp op Bloemfontein. Hy vertel wat hulle alles in die kamp moes deurmaak. Die eerste aand in die konsentrasiekamp het 'n donderstorm losgebars wat die tente omgewaai het. In die weerligstrale het die jong Danie gesien hoe moeders hul hande in die lug gooi en huil en bid terwyl kinders huilend in die modder en reën rondkruip. Hy was oortuig dat die oordeelsdag aangebreek het. Hierdie boek is sterk aanbeveel deur CR Swart. [Staatspresident]