| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Wie probeer die Europese verskaffers van petrol saboteer en hoekom? 'n Internasionale krisis dreig om in 'n oorlog te ontaard as die saboteurs nie gevang kan word nie. Kuifie se hulp word ingeroep en saam met Spokie bevind hy homself in dorpies en woestyne in die Midde-Ooste. Hulle is op die spoor van die bose saboteurs, maar hul pogings om die boosaards vas te trek word bemoeilik deur gevare wat buitengewoon erg is, selfs vir Kuifie.| By: | Herge |
| Pages: | 62 |
| Publisher: | Human & Rousseau (Pty) Ltd |
| Format: | Paperback |
| Isbn: | 0-7981-4690-7 |
| Isbn13: | 978-0-7981-4690-6 |