Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Louise van Niekerk
Formaat: Medium Sagteband
Toestand: Baie Goed
Agterin die boek ingesluit is die Suid-Afrikaanse Gebaretaal alfabet.
Louise vertel in hierdie boek oor die lewens van dowe persone, deafies soos hul in die algemene spreektaal genoem word, asook haar betrokkenheid by DOWE TV. Heelwat inligting oor die wereld van 'n dowe. Boek is geskryf in dagboek formaat met baie ekstras by