This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

The Works of Sarah Gertrude Millin by J P L Snyman
R150.00
MEMORANDUM : A STORY WITH PAINTINGS - MARLENE VAN NIEKERK & ADRIAAN VAN ZYL
R75.00
Die Matebeles en die Voortrekkers
R600.00
Die Geskiedenis van die Krugerstandbeeld
R120.00
In die Loopgraaf - Adriaan Snyman
Sold

In die Loopgraaf - Adriaan Snyman

1 was available / secondhand
R75.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
BT3993
Bob Shop ID
128082851

In die Loopgraaf - Adriaan Snyman - Vaandel UItgewers -2012 159pp - Sagteband in baie mooi toestand.

Posgeld en verpakking 25.00

Met In die loopgraaf word daar nie net gekyk na Siener en Bybelse profesieë nie, maar ook na gebeure én persoonlikhede wat direk meegedoen het om dit in vervulling te bring.
Die ware profeet se woord sny meedoënloos heen oor mens, rang, titel of status; dit betuig van reg en geregtigheid; is barmhartig, maar ook genadeloos; dit striem soos ’n sweep, maar bring ook troos soos ’n moeder in haar mededoë; dit spreek die taal van hemelbodes en laksmanne.
Die profeet se skaal weeg nie woorde nie, maar dade.
En as sy woorde kasty of kwets, vra hy nie om verskoning nie.
Gewis en seker sal dit die ashope van gister, vandag en môre omdolwe — die  skande en skades oopvlek tot op die been...
Het dr. H.F. Verwoerd dalk iets hiervan vooruitgesien toe hy in 1961 die SA-Klub in  Londen toegespreek en gesê die blankes in Suid-Afrika het net ’n paar keuses  — eerstens kan hulle hulself, hulle besittings, asook die geslagte wat nog kom, opoffer deur aan ’n Swart Regering oor te gee.
Of hulle kan hulself bluf deur geringe toegewings te maak, en te hoop dat die bose dag nog ’n rukkie uitgestel word, sodat hulle kinders en kleinkinders daaronder sal ly, maar nie hulleself nie. En wat gebeur as die swartes alleenheerskappy kry? Sal hulle dan erken dat hulle gefaal het, en hulle in die laaste loopgraaf gaan ingrawe om te veg?
Die dag toe mnr. De Klerk in 1995 besef dat hy gefaal het, het hy met ’n “glimlag en ’n lied in sy hart”(sy eie woorde) sy hoed gevat, die laer verlaat — gedros, om sonder gewetenswroeging sy volksgenote alleen in die loopgraaf agter te laat.
Siener van Rensburg het reeds 80 jaar gelede al hierdie verraad en oorgawe voorspel; maar hy het ook ‘gesien’ sy volk neem dinge in eie hande vir daardie laaste, verbete stryd.

Recently viewed

Patchwork Cutters SMALL NUMERALS Numbers Sugarcraft Cake Decorating
R99.99

Customer ratings: 1 ratings

Thanks for great service
10 Feb 2014