Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | Elsabet Zeelie se lewe val uitmekaar. Sy kry nie antwoord op haar dringende gebede nie, en dit laat haar geloof wankel. So loop sy en haar mense gevaar om in Lucifer se kloue te beland. Maar wat sy nie geweet het nie, is dat God wel haar gebede gehoor het, en geantwoord het. |
Jaar | 2012 |
Uitgewer | Carpediem media |
Bladsye | 182 |
Toestand | Sagteband, ruggraat effens verweer, rakslytasie. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgens gewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jou versending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkel vir nog wonderlike items.