In die Skadu van n Legende deur Pieter van der Westhuizen. S/B. 222 pp. 1st2017 In die Skadu van n Legende deur Pieter van der Westhuizen. S/B. 222 pp. 1st2017
In die Skadu van n Legende deur Pieter van der Westhuizen. S/B. 222 pp. 1st2017 In die Skadu van n Legende deur Pieter van der Westhuizen. S/B. 222 pp. 1st2017

In die Skadu van n Legende deur Pieter van der Westhuizen. S/B. 222 pp. 1st2017

Secondhand 1 available
R120.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
A0698
Bob Shop ID
654407775

Eerste uitgawe eerste druk 2017 deur Carpe Diem Media. Die sagtebandomslag sowel as die binneblaaie is in n uitstekende toestand die boek lyk nog splinternuut. 

n Huldeblyk aan die legendariese rugbyheld Joost van der Westhuizen deur sy broer, Pieter, soos oorvertel deur Anita van Niekerk. Van Pieter se mooiste herinneringe saam met Joost kom uit hulle kinderdae. Hulle het baie poetse gebak en kattekwaad aangevang. Hy vertel uit sy hart van hulle kaalvoetdae en die kwajongstreke wat hulle aangevang het. Hy beskryf ook roerend hulle laaste dae en ure saam voor hy vir altyd afskeid moes neem.

Pieter het in n stadium self vir Joost versorg en praat eerlik oor wat dit van hom geverg het maar ook hoe dit hom verryk het.

Met talle swart-wit en kleurfotos.

 


 

Add to cart

Recently viewed

See more
20% OFF
Malachite on Dioptase, Kimbedi, Mindouli, Brazzaville, Congo
New
R200.00 R250.00
Greenlight Diecast Model Car Tokyo Torque Nissan 370 Z 370Z 50th Anniv 2020 1/64 scale new in pack
New
R140.00
Wonderlike Water (1990)
Secondhand
R30.00
The Hitler Book: The Secret Report By His Closest Aides- edited by Henrik Eberle and Matthias UHL
Secondhand
R80.00

Similar products

Skadu's van die toekoms Rick Joyner
Secondhand
R60.00
Studierigtings in die taalkunde deur HJJM van der Merwe
Secondhand
R250.00
DRAER VAN `N DROEM DEUR PIETER KAPP
Refurbished
R239.00
Dwarswinde van die Kerkwerf - Van der Westhuizen
Secondhand
R40.00