R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 12 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Uit die dae van die ou Vrystaat. Groot formaat sagteband met 278 bladsye in baie mooi toestand. Hierdie geïllustreerde A4-groote boek vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840s, die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, die groot diamantroof van Griekwaland-Wes deur die Britte, asook die Engelse oorlog 1899-1902 soos beleef deur manne wat onder genl.s De Wet, Badenhort en Prinsloo geveg het. Die ontstaan van die Vrystaat dorpe, kerke en hul predikante in die 1800s, met fotos en name van die vroeë inwoners, asook die name van die Vrystaat Joiners word ontbloot. Anglo-Boereoorlog.