Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Roman wat afspeel op 'n klein Vrystaatse dorpie "K-", met 'n soel jong vrou uit die Boland wat 'n vuur aansteek die dag toe sy as't ware soos 'n godin op die dorpie neerdaal. Tafelberg-Uitgewers, 1991. 395 bladsye. Posgeld R40,90.