This item has closed with no items sold
View the relisted Item
View other items offered by PTO Books and Vinyl2963

Similar products

In die somer van '36 -- Klaas Steytler In die somer van '36 -- Klaas Steytler In die somer van '36 -- Klaas Steytler In die somer van '36 -- Klaas Steytler In die somer van '36 -- Klaas Steytler In die somer van '36 -- Klaas Steytler
In die somer van '36 -- Klaas Steytler In die somer van '36 -- Klaas Steytler In die somer van '36 -- Klaas Steytler In die somer van '36 -- Klaas Steytler
In die somer van '36 -- Klaas Steytler
+2
Closed

In die somer van '36 -- Klaas Steytler

Secondhand 1 was available
R58.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
R65.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 4 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
HJGC
Bob Shop ID
684571550

Toestand : Goed.

Eerste sagteband uitgawe, Tafelberg, 1992 - Roman - 395pp. ISBN 9780624031871.

Die soel jong vrou uit die Boland steek argeloos 'n vuur aan wanneer sy in die somer van 1936 as t ware soos 'n godin uit die lae wolke op die afgeleë dorp K- in die Vrystaat neerdaal. Sy is anders: sterk blas, intelligent, heldersiende. En haas geen man kan sy hande van haar af hou nie.

Op K- heers 'n selfvoldane orde van Kerk en Gereg, mans en vrouens, bodorp en onderdorp en swart buurt. Elkeen ken sy plek, want die reëls is duidelik. Maar dié smeulende vrou laat mense reëls oortree, en wanneer één skiet gee, sidder die geheel.

En hoe verontwaardig raak die waardiges nie wanneer hulle in die vere - of in blakende daglig - betrap word! Van seks word nie op K- gepraat nie, maar die geskarrel tussen swyg en doen raak ál hewiger, soos 'n tergspel, tot die masker afgeruk word.

In die somer van '36 is die Anglo-Boereoorlog nog in eie heugenis, terwyl die volgende oorlog reeds dreig. Magte van onder af voer op K- 'n stryd teen die orde van bo. Onder die skrywer se aweregse kyk word die tyd en plek op só 'n wyse afgesonder dat die lees met 'n skok herkenning bring, en deernis, en 'n vereenselwigende lag.

Klaas Steytler ken sy mense deur en deur, hy klee hul mites in vlees en bloed en laat hulle kaalvoet in die Vrystaat dans vir iedereen om te eien. Sy fyn insig en waarneming en sy kenmerkend sardoniese humor maak van In die somer van '36 een van die onthullendste, genietbaarste romans in Afrikaans.

Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

Don't miss out on the latest deals!