In die stille agterkamer. Gedigte by die skilderye van Jan Mankes 1889-1920. Marlene van Niekerk
1 was available / secondhand
R5.00
minimum increment
R140.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 4 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Met die bundel beeldgedigte stel Marlene van Niekerk op n oorspronklike en toeganklike manier die minder bekende Nederlandse skilder Jan Mankes (1889-1920) bekend. Sy lewer daarmee nogeens n bewys van die vernuwende aard van haar werk. Die bundel bevat n dosyn of wat skilderye, in kleur afgedruk, telkens vergesel van n beeldgedig in Afrikaans met die Nederlandse vertaling daarvan op die volgende bladsy. Beskryf as n poetiese kragtoer.
Human & Rousseau, 2017.
Sagteband, 63 bladsye. Baie goeie toestand, soos nuut. Minder as 1kg.