Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
In die vuurlinie vertel van die ervarings van tien burgers onder die bevel van generaal De Wet tydens die Anglo-Boereoorlog. Die verhaal is gebaseer op die waarheid soos deur die skrywer se vader aan hom vertel, wat as penkop in een van generaal De Wet se kommandos gedien het.
!940
Eerste uitgawe
Sagte band
207 Bladsye
A5
Geen name nie
Goeie tweedehandse toestand (vir 'n 83 jarige)