This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Boekesmous1126

Similar products

IN DOODSGEVAAR: Die Oorlogservarings Van Kapt. J. J. Naude. 1899-1902
Sold

IN DOODSGEVAAR: Die Oorlogservarings Van Kapt. J. J. Naude. 1899-1902

Secondhand 1 was available
R300.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Returns
Money-Back Guarantee: 7 Days: 7 Days: Return policy: We accept returns within 7 days of receipt, if item do not match description(Please contact seller with details).
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
#1594
Bob Shop ID
238914724

SCHOLTZ, G. D. IN DOODSGEVAAR: Die Oorlogservarings Van Kapt. J. J. Naude Tydens Die Tweede Vryheidsoorlog 1899 - 1902. Johannesburg : Voortrekkerpers, 1940. Eerste Uitgawe . "Min verhale uit die Anglo-Boereoorlog het lesers só aangegryp as die avonture van die Boere-James Bond, kaptein Koos Naudé(1876-1956). Onvergeetlik is avonture soos dié waarin hy in 'n Engelse uniform vrylik in die besette Pretoria rondbeweeg, die Engelse offisiere se spogperde steel, tien keer gedurende die oorlog die stad in die geheim as spioen besoek en 'n groep vroue organiseer om die spioenasie van die ontbinde Geheime Diens voort te sit. Sy avonture, wat in 1904 vir die eerste keer onder die titel In doodsgevaar gepubliseer is, is in 1940 deur G.D. Scholtz verwerk en heritgegee. Dié boek het intussen een van die klassieke verhale van die Anglo-Boereoorlog geword." Frontis, 233 bls., s+w foto. 135x210mm Hoog. Baie Goed. Spesiaal herbind vir biblioteekgebruik met die gewone stempels, uitleenblaadjie en dies meer. Baie net en stewig. . Rooi Rexine/kunsleer. . (#0001594)

verkenners, boereoorlog, boer war, concentration camps, konsentrasiekampe, abo, south african war, british, suid afrikaanse oorlog, boere, kitchener,