| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Min verhale uit die Anglo-Boereoorlog het lesers so aangegryp as die avonture van die Boere-James Bond kaptein Koos Naude (1876â"1956). Sy avonture wat in 1904 vir die eerste keer onder die titel In doodsgevaar gepubliseer is is in 1940 deur G.D. Scholtz verwerk en heruitgegee.
TITLE: IN DOODSGEVAAR ERVARINGS VAN KAPT JJ NAU
AUTHOR: SCHOLTZ,G
SKU: 9781919825182
PUBLISHER: Protea Boekhuis
DATE PUBLISHED: 01/12/2001
BINDING: Book
CONDITION: New