R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Free collection from
Hatfield, Pretoria
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready.
Ready for collection by Wednesday, 12 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
Min verhale uit die AngloBoereoorlog het lesers so aangegryp as die avonture van die BoereJames Bond, kaptein Koos Naude (18761956). Sy avonture, wat in 1904 vir die eerste keer onder die titel In doodsgevaar gepubliseer is, is in 1940 deur G.D. Scholtz verwerk en heruitgegee. Min verhale uit die AngloBoereoorlog het lesers so aangegryp as die avonture van die BoereJames Bond, kaptein Koos Naude (18761956). Sy avonture, wat in 1904 vir die eerste keer onder die titel In doodsgevaar gepubliseer is, is in 1940 deur G.D. Scholtz verwerk en heruitgegee. Onvergeetlik is avonture soos die waarin hy ¬タルn Engelse uniform vrylik in die besette Pretoria rondbeweeg, die Engelse offisiere se spogperde steel, tien keer gedurende die oorlog die stad in die geheim as spioen besoek en ¬タルn groep vroue organiseer om die spioenasie van die ontbinde Geheime Diens voort te sit. Met feite wat lees soos fiksie, is dit dus g'n wonder dat die boek sedert sy verskyning een van die klassieke verhale van die AngloBoereoorlog geword het nie.