Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die drama In glas handel oor ân kinderlose egpaar wat in vitro-bevrugting ondergaan en die uitwerking van hul versugting na ân kind op hulle as individue, hul huwelik en hul verhoudings met ander. Nicola Hanekom wys die vernedering van herhaalde besoeke aan onsimpatieke dokters, die monotomie van seks wat gemonitor word, die aftakeling van ân man en vrou wat gereduseer word tot hul voortplantingsorgane.
TITLE: In glas
AUTHOR: Nicola Hanekom
SKU: 9781485305989
PUBLISHER: Protea Boekhuis
DATE PUBLISHED: 01/02/2018
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 72
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 152 mm x 222 mm x 15 mm
WEIGHT: 500 gr