Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
In Kringe: 'n verhaal in drie stemme: G A Watermeyer, Estelle Marais, Peet Venter
"Drie mense, drie kringe waarbinne geleef word ...een verhaal, drie perspektiewe. 'n Boeiende verhaal met 'n verassende slot."
Eerste druk 1999, in besondere goeie toestand.
Verpakking en Posgeld R25 (in
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R25 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy en my Webjoernaal (Blog): PoggioBooks.blogspot.com