Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Softcover book. 2001. 80 pages.
Book was given as a prize for a high school competition and is signed by the author.
Hier is 'n heerlike kitstoer waar jy meer waarneem en ervaar as in ander langasemreisbeskrywings.
Dit is van meet af 'n andersoortige reiservaring. Die leser word nie net bewus van uiterlike waarnemings van mense, plekke en gemeenskappe nie, maar daar is ook iets van die skrywer se innerlike gewaarwordinge wat inslag vind.
Dit word 'n poskaartreis wat jou van een interessante ervaring na 'n ander voer, sonder die tamheid of herhaling wat soms in ander omslagtiger reisjoernale gevind word. Boonop is hier 'n vernuftige verteller en toergids aan die woord wat die leunstoelreisiger telkens teruglok.