Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | "Na twee jaar gevangenisskap in Togo weens wapensmokkelary word Johan Castelyn onverwags vrygelaat op voorwaarde dat hy as diplomaat in Parys op die nuwe ambassadeur, Nerine Cloete, sal spioeneer.
Kort voor haar aanstelling was Nerine, 'n lid van die opposisie, op die punt om 'n wapenskandaal oop te vlek. Nou moet sy egter buite partyverband optree en Johan is daar om seker te maak dit gebeur.
Terwyl die kantoor van die SA staatspresident ontken dat dié staatshoof in Parys was, doen gerugte die rondte dat daar foto's bestaan van hom saam met 'n prostituut ten tye van die wapenonderhandelings.
Die media berig dat die hoofonderhandelaar spoorloos verdwyn het. En vreemde ongelukke val diegene te beurt wat skynbaar betrokke was..." |
Jaar | 2010 |
Uitgewer | Tafelberg |
Bladsye | 224 |
Toestand | Sagteband, ouderdomsvergeling, goeie toestand. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgensgewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jouversending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkelvir nog wonderlike items.
Skakelna my winkel: