In landsbelang deur Quintus van der Merwe

In landsbelang deur Quintus van der Merwe

1 available / secondhand
R5.00 minimum increment
R125.00
Shipping
Free shipping is available from Cushy Books for all orders above R200.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
645055863

Beskrywing

"Na twee jaar gevangenisskap in Togo weens wapensmokkelary word Johan Castelyn onverwags vrygelaat op voorwaarde dat hy as diplomaat in Parys op die nuwe ambassadeur, Nerine Cloete, sal spioeneer.

 

Kort voor haar aanstelling was Nerine, 'n lid van die opposisie, op die punt om 'n wapenskandaal oop te vlek. Nou moet sy egter buite partyverband optree en Johan is daar om seker te maak dit gebeur.

 

Terwyl die kantoor van die SA staatspresident ontken dat dié staatshoof in Parys was, doen gerugte die rondte dat daar foto's bestaan van hom saam met 'n prostituut ten tye van die wapenonderhandelings.

 

Die media berig dat die hoofonderhandelaar spoorloos verdwyn het. En vreemde ongelukke val diegene te beurt wat skynbaar betrokke was..."

Jaar

2010

Uitgewer

Tafelberg

Bladsye

224

Toestand

Sagteband, ouderdomsvergeling, goeie toestand. 

 

** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgensgewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jouversending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkelvir nog wonderlike items.

 

Skakelna my winkel:

https://www.bobshop.co.za/seller/5037150/Cushy_Books

Add to cart

Recently viewed

See more
11% OFF
Custom Printed Baby Onesie
R160.00 R180.00
The Wonder Book of Motors: The Romanc of the Road Hardcover
R125.00 No bids
1Pc Black For iPhone 14 Plus Piano Note Phone Case
R123.00 No bids
Far Cry Escape from Rook Islands (Board Games)
R1,710.00

Similar products

Die Blou van Ons Hemel - Quintus van der Merwe
R65.00
Elvira van Aberdeen deur Christo van der Merwe
R18.00
In landsbelang - Quintus van der Merwe
R35.00
MERWE, Quintus van der - Die Blou van Ons Hemel - (Pragtige Sagteband)
R24.00