This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

In my vel, `n Reis - Azille Coetzee
Sold

In my vel, `n Reis - Azille Coetzee

Secondhand 1 was available
R155.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
BT2226
Bob Shop ID
516545853

In my vel, 'n Reis - Azille Coetzee - Tafelberg - 2019 Sagteband soos nuut.

Ek is in Amsterdam om n PhD aan die Vrije Universiteit te doen. Ek het n visum en n beurs vir 22 maande, maar het reeds besluit dat ek vir ewig hier wil bly.

Met haar Nederlandse lover aan haar sy voel Azille Coetzee lig en bevryd. Sy hou van die sosiale gelykheid, die wêreldklas festivals, die galerye, en lesings deur beroemde filosowe. Sy begin uiteindelik die ellendige taal baasraak.

Van waar dan die hardkoppige ongemak wat haar nie wil laat los nie?

Met In my vel verken Coetzee dwingende aktuele vrae oor Suid-Afrikanerskap op n verrassende, persoonlike manier. Dit is sowel n leesbare, dikwels skreeusnaakse liefdesverhaal, as n vlymskerp bepeinsing van wat dit beteken om wit en Afrikaans te wees.

n Lieflike, noodsaaklike boek. Sowel gesofistikeerde intellektuele besinning as n hartstogtelik-persoonlike relaas.
Francois Smith

Dié ware verhaal van navigasie, deur twee stede, deur n hart, is n dokument vir ons tyd. Tydig, snaaks, en nódig.
Kabous Meiring
  


Recently viewed

See more

Customer ratings: 1 ratings

Very good
05 Jul 2021