Stephan Joubert plaas in IN PAS MET GOD SE WIL die kollig op verskillende aspekte van God se wil wat vir ons soms so moeilik is om te begryp. Hierdie unieke publikasie bestaan uit 2 dele. Deel 1 bied 25 stellings oor God se wil met kort verduidelikings daarvan. Hierdie stellings skep die raamwerk waarbinne God se wil verstaan en bespreek word in deel 2. Hierdie tweede deel bied 31 Skrifgedeeltes met oordenkings wat oor verskillende fasette van God se wil handel. Elke oordenking het ook vrae waaroor die leser kan nadink. Die aspekte wat bespreek word, sluit in: ¬タᄁ Doen God net wat Hᅢᄑ wil? ¬タᄁ God se wil in die wereld en geskiedenis ¬タᄁ God se wil en twyfel en kritiese vrae IN PAS MET GOD SE WIL wys hoe ons ook ten opsigte van God se wil in pas met ons Vader kan kom vir 'n vertrouende, gelowige wandel saam met Hom.

Title: In pas met God se wil
Author: Stephan Joubert
Publisher: Christelike Uitgewersmaatskappy
Year: 2012
Number of pages: 130
ISBN: 9781431602018
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.
See more of our books at
https://www.bidorbuy.co.za/seller/1245451/T_Wever