Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Titel:- In Stede Van Die Liefde
Skrywer:- Ettienne Van Heerden
ISBN:- 0-624-04324x
Datum Gepubliseer:- 2005
Uitgawe:- 1ste
Harde Band
Bladsye:- 544
Groote:- 8vo (Octavo) 153mm x 228mm
Gewig:- 750g
Boek Kondiesie:- Baie goeie en skoon toestand
Stofomslag Kondiesie:- Baie goeie kondisie
Beskrywing:- Na die hartomleidings moet Christian Lemmer deurentyd sy oog op die "varksnoet" hou; op die ongehoorsame hart, die benoude vuis in sy linkerbors.
Op Stellenbosch is sy naweekgesin: Christine met die vreemde verlange in haar, Siebert wat sorg vir opskuddings.
In die Goudstad is sy besigheid, africart.com, wat hom neem na stede van die liefde:
Maar daar is ook die geheime woonstel in Seepunt en die gruwel van