Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Felicia Snyman
Formaat: Klein Sagteband, Romanza
Toestand: Soos Nuut
Olivia moet 'n meenthuis met die ongeloofik aantreklike Sashen deel. Hy is boonop ook gaaf en 'n ware gerntleman, en Olivia se vasgeroeste hartsnare begin blitsig weer allerhande vreugdeliedere tokkel as sy hom net sien.
Sy dra egter swaar aan bagasie van die verlede en wil nie vir Sashen n kans gee om haar hart te wen nie. Wie sĂȘ hy sal nie ook net weggaan as sy hom nodig het, soos haar stiefpa met haar ma gemaak het nie? Hoe kan sy enige man ooit vertrou?
Sashen help haar om haar duiwels die een na die ander te besweer, maar sal sy sover gaan as om hom die boendoe in te volg?