Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
In vertroue op God (Afrikaans)
Condition: ; Excellent (EX)
Author: Solly Ozrovech
Format: Hardcover
ISBN: 978-1-4316-0303-9
Daar is net Een op wie ons werklik kan vertrou. In sy dagboek In vertroue op God wys Solly Ozrovech ons opnuut in wie ons ons vertroue kan plaas. In 366 oordenkings bepeins hy die woorde van Jesus soos onder andere gevind in die Bergpreek, sy gelykenisse, sy gebed vir sy dissipels en tydens sy kruisiging. Van die temas wat die skrywer deurwerk, is: verkwik deur die Woord en die Gees, om alles op te offer, sy koningskap is ewig, verander deur sy liefde en verlossing vir die mensdom. Daarmee saam gee die outeur verskeie insiggewende betekenisse van sekere woorde, asook agtergrond en interessante inligting oor sekere Joodse tradisies om lesers se begrip van Jesus se woorde te verryk. In vertroue op God sal lesers opnuut na die stem van ons Middelaar en Verlosser laat luister - die Een wat ons verhouding met die Vader kom herstel het sodat ons kan deel in die goedheid waarmee God sy kinders wil seen.
How We Grade Our Books New (N): Brand New Book Excellent (EX): The book has no torn or missing pages, has no writing or highlighting. It's like new. Very Good (VG): The book has no torn, missing pages, writing or highlighting. Might have some creases on the spine; no hard cracks; maybe slight forward lean and short inscription inside; perhaps very minor bumping on the corners of the book. Good (G): This book has no large tears or any missing pages, but it may contain very little writing or highlighting. A few creases on the spine, perhaps a forward lean, bumping on corners or shelf wear; maybe an inscription inside or some shelf wear or a small tear or two on the dustjacket.
Acceptable (AC): This book has no missing pages and may have considerable writing or highlighting but the text must not be obscured.
|