Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
tweede druk 1971 hardeband met stofomslag 177 bladsye, die stofomslag het een of twee klein merkies, die hardeband is goed, maar die hoekie onder voor het n stampie en die bo voor is n klein duikie, naam en datum voor in boek, geel sellotape merke voor en agter in boek, een of twee klein vlekkies in boek, die teks is skoon en die binding goed- geen oorsese versending