Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
*** No International Shipping***
AGV DIE ELEKTRISITEIT KRAG ONDERBREKINGS WAT KOMMUNIKASIE VERINNEWEER, LAAT ASB 'N DAG OF WAT TOE VIR ALLE KOMMUNIKASIE.
AS ENIGSINS MOONTLIK SAL ITEMS GEKOMBINEER WORD OM POSGELD TE BESPAAR.
Index op de Notulen der Verrichtingen van den Hed. Volksraad in zijne gewone jaarlijksche zitting aanvangenden den 7den April 1896
Dik boek, Vrystaatse Republiek (Oranje Vrijstaatsche Republiek), 125+ jaar oud.
Ongeveer 1000 bladsye geen aantekeninge in die teksblok wat ek kan sien nie.
Teks in Nederlands. Boere, OVS, Voortrekker geskiedenis.
Voor die Anglo Boereoorlog / Tweede Vryheidsoorlog Oranje Vrijstaat geskiedens.