Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Een van Deon Meyer se mees geliefde boeke is nou weer beskikbaar!
My naam is Bennie Griessel en ek is n alkoholis.
Om sy lewe terug te kry, moet speurder-inspekteur Bennie Griessel eers vir Artemis keer: die vigilante wat die doodstraf teruggebring het, wat besig is om misdaad teen kinders met n lang lem en n skrikwekkende meedoƫnloosheid te wreek.
En met die media wat skree, die politici wat druk toepas, n span onbeholpe jong speurders en verskeie kollegas wat hom in die rug steek, stel Bennie Griessel n lokval. Maar hy het nie rekening gehou met die liefde van n sekswerker vir haar kind, die haat van die Sangrenegra-dwelmkartel en sy eie smagting na die helende kragte van die bottel nie.
DeliveryR100
Welcome tocombine orders to 5 books