| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
We combine postage, so do look at our other items on offer.
Dispatched within 3 business days.
Condition : Good.

Eerste uitgawe, Hardeband, 2004. Naam van vorige eienaar op skutblad.

My naam is Bennie Griessel en ek is n alkoholis.Om sy lewe terug te kry, moet speurder-inspekteur Bennie Griessel eers vir Artemis keer: die vigilante wat die doodstraf teruggebring het, wat besig is om misdaad teen kinders met n lang lem en n skrikwekkende meedoënloosheid te wreek.
En met die media wat skree, die politici wat druk toepas, n span onbeholpe jong speurders en verskeie kollegas wat hom in die rug steek, stel Bennie Griessel n lokval. Maar hy het nie rekening gehou met die liefde van n sekswerker vir haar kind, die haat van die Sangrenegra-dwelmkartel en sy eie smagting na die helende kragte van die bottel nie.



| Title | Infanta |
| Author | Deon Meyer |
| Publisher | Lapa Uitgewers, 2004 |
| ISBN | 079933314X, 9780799333145 |
| Length | 378 pages |
Postage prices outside of South African borders will differ. Please enquire before purchasing.
Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.