This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by BooksAgain4144

Similar products

Infanta
Sold

Infanta

Secondhand 1 was available
R95.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 5 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
21660
Bob Shop ID
671104735

Wanneer sy aangenome seun in die kruisvuur sterf tydens 'n mislukte rooftog, sweer Tobela wraak. Nie net teen die wat die jong Pakamile se lewe geneem het nie — nee, hy sal die wapen opneem teen alle misdadigers wat kinders kwaad aandoen, veral die wat tot dusver daarmee weggekom het. Sy steekassegaai laat 'n bloedspoor agter, 'n spoor wat gevolg word deur speurder-inspekteur Bennie Griessel. Griessel was 'n knap poliesman. Was… voor die stemme hom begin pla het, hierdie geskreeu in sy kop… voor drank oorgeneem het… voor hy sy gesin begin vervreem het. Dat "vigilante" en geregsdienaar mekaar sal konfronteer, is onvermydelik, maar wanneer 'n Colombiaanse dwelmsindikaat tussenbeide kom en Griessel se eie vlees-en-bloed bedreig, raak die spanning ondraaglik. Dit sal alles eindig — hier by Infanta.