| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
2003 (eerste druk). Stewige sagteband, 252 bladsye.
Baie goeie toestand. Soos nuut.
n Meesterlike biografie oor een van ons grootste digters. Die eerste volledige biografiese publikasie oor hierdie geliefde digter wat ikoon en legende geword het. Luukse uitgawe met 140 fotos en 60 briewe.
"Dit is n verbluffende boek. Dis oneindig hartseer om die feite so te lees, sonder kommentaar. Louis Esterhuizen, Protea Boekwinkel.




