Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Pragtige biografie oor die bekende Suid-Afrikaanse digter, Ingrid Jonker. Saamgestel deur Petrovna Metelerkamp met 'n jeugbiografie deur Anna Jonker. Hemel & See Uitgewers, 2003. Sagteband boek in uitstekende toestand.