Ingrid Jonker Beeld van 'n Digterslewe - Petrovna Metttelerkamp
1 was available / new
R280.00
0% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
INGRID JONKER Beeld van 'n Digterslewe - Petrovna Metelerkamp - Hemel en See - 2007, vierde uitgawe, eerste druk - 253pp, swart en wit en sepia illustrasies - Harde sagteband.
Posgeld en verpakking R45.00
Die eerste volledige biografiese publikasie oor die lewe van die legende, die ikoon wat hierdie aantreklike, jong digter geword het. Sedert haar dramatiese dood in Julie 1965 leef Ingrid Jonker agter 'n sluier van geheimhouding voort. Haar armoedige kinderdae, haar moeilike verhouding met haar pa, haar huwelik, haar stormagtige liefdesverhoudings met die skrywers Jack Cope en André Brink word hier vir die eerste keer in ware perspektief gestel. 'n Luukse publikasie van 256 bladsye, met byna 140 foto's, 60 briewe, manuskripte van gedigte en tot nou toe verborge inligting.