| Main centres: | 1-3 business days | 
| Regional areas: | 3-4 business days | 
| Remote areas: | 3-5 business days | 
Ingrid Jonker, beeld van ‘n digterslewe, saamgestel deur Petrovna Metelerkamp, met ‘n jeugbiografie deur Anna Jonker, Uitgegee deur Hemel en See 2003. Eerste uitgawe, A 4 sagte band, baie fotos, 252 bls., baie goeie toestand.
 
