Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
KANTELSON: EERSTE UITGAWE 1966. Hardeband met stofomslag, 46 bladsye. Goeie toestand, netjies en skoon. Stewig gebind. Omslag verweer op die rante. Roeskolletjies voor- en agter-in. Naam voorin.
ROOK EN OKER: TWEEDE DRUK 1969. Hardeband sonder stofomslag, 53 bladsye. Goeie toestand. Stewig gebind. Roeskolletjies voor- en agter-in. Geskenk inskrywing voorin. Sellotape merke voor- en agter-in. Rugkant se bo en onder hoeke effens verweer.