This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Waveren27711

Similar products

Book: Ingrid Jonker, Beeld van n digterslewe
Secondhand
R190.00
Gesprekke Oor Ingrid Jonker - Van der Merwe
Secondhand
R145.00
INGRID JONKER DIE PAPIE ROER EN EK - JONKER,I
New
R250.00
INGRID JONKER - BEELD VAN 'N DIGTERSLEWE - PETROVNA METELERKAMP
Secondhand
R250.00
Ingrid Jonker - `n Biografie -  Petrovna Metelerkamp Ingrid Jonker - `n Biografie -  Petrovna Metelerkamp
Ingrid Jonker - `n Biografie -  Petrovna Metelerkamp Ingrid Jonker - `n Biografie -  Petrovna Metelerkamp
Sold

Ingrid Jonker - `n Biografie - Petrovna Metelerkamp

New 1 was available
R185.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
594699481

2020 sagteband met 436 bladsye nuut en ongelees.Ingrid Jonker, begaafde jong digter, loop op 19 Julie 1965 die see in by Drieankerbaai en verdrink. Sy laat haar familie en vriende agter met meer vrae as antwoorde. Gedurende die afgelope 50 jaar het sy n ikoon van die Afrikaanse en Suid- Afrikaanse letterkunde geword. In so n mate, dat haar lewe en veral haar dood soms haar werk en die belangrike bydrae wat sy tot die literêre beweging van die Sestigers gemaak het, oorskadu.

Haar politieke sieninge, soos uitgedruk in haar poësie en haar passie en die droefheid van haar onstuimige liefdesverhoudings met onder andere Jack Cope en André P. Brink het al tot baie besprekings gelei. Sy het weer onder die publieke oog gekom toe oudpresident Nelson Mandela in sy inhuldigingsrede in 1994 in die Parlement een van haar gedigte aangehaal het. Hy het haar gedig: Die Kind voorgelees en gesê: Sy was beide n digter en n Suid-Afrikaner.

Sedert haar dood is daar vele bespiegelings oor haar lewe en tragiese einde. Van dié vrae word beantwoord in hierdie eerste omvattende biografie. Petrovna Metelerkamp doen al jare navorsing oor Jonker. Sy neem die leser saam deur Ingrid se grootwordjare, digterslewe, liefdesverhoudings en die laaste paar jaar van haar lewe.

Metelerkamp bring nuwe inligting aan die lig wat sy neem uit onbekende nuwe briewe en dagboekinskrywings, o.m. uit die dagboeke van Jack Cope. Talle nuwe onderhoude met mense wat Jonker geken het, word in die biografie opgeneem. Sy weerlê ook die beeld van Jonker as n ongebalanseerde kunstenaar wat haar houvas op die werklikheid verloor het in hierdie toeganklike biografie oor een van Suid-Afrika se aangrypendste kunstenaars.

Recently viewed

See more
Beads / Glass-Wood Pendant - p. 1pc - size 60x10mm / Beads for crafting
New
R7.95
Communication and media ethics in South Africa - HYDECLARKE
New
R461.00
68% OFF
3 Doors Down - Away From The Sun CD
Secondhand
R30.00 R95.00
ARJEN ROBBEN - PANINI CHAMPIONS LEAGUE 2010/2011 COLLECTION - STAR PLAYER TRADING CARD
New
R9.00

Customer ratings: 1 ratings

I received my order today. Thank you for the prompt response.
29 Sep 2023