Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1969 eerste uitgawe, tweede druk. Hardeband, 53 bladsye. Goeie toestand. Klein deursigtige sellotape voor- en agter-in. Naam van vorige eienaar voor-in. Stewig gebind; skoon en netjies. Omslag toon effens tekens van gebruik.
Rook en oker is Jonker se tweede en laaste bundel wat tydens haar leeftyd verskyn en is sewe jaar ná haar debuut, Ontvlugting, gepubliseer. Tegnieke wat reeds in Ontvlugting aanwesig is, word verder in Rook en oker ontwikkel. Jonker neem met Rook en oker 'n belangrike plek in Afrikaanse digkuns in en haar bydrae tot die Afrikaanse letterkunde berus veral op enkele gedigte uit hierdie bundel.