Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Jan Rabie was deel van die redaksie van die "Podium 58" tydskrif wat uitgegee was vanaf die laat vyftigerjare.
Ingrid Jonker het hierin as't ware 'n "Podium" gekry om haar gedigte te publiseer. In hierdie kopie van die Podium tydskrif vind ons die heel eerste verskyning van een van haar beroemdste gedigte van daardie tyd tw. "Swanger Vrou" op bladsy 332 van die Julie-Augustus 1959 uitgawe.
Swanger Vrou was later heruitgegee in haar pryswenner bundel Rook en Oker wat op bladsy 4 aangetref word. Kopie is in puik toestand. Sagteband.