Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Jonker (Ingrid).
Rook en Oker (UITERS SKAARS EN 'N VERSAMELAARSTUK BY UITSTEK).
Johannesburg : Afrikaanse-Pers Boekhandel, 1964. Tweede Druk.
Ingrid Jonker se ikoniese tweede en ook dan laaste boek om in haar leeftyd (sy het in 1965 afgesterwe) gepubliseerd te word. Bevat haar gesogte gedigte "Die Kind"en Ëk Herhaal Jou".
Baie Goed. Naaminskrywing bo-aan v.v.e.b. Ligte srofvlekkies op boonste omslag se bo en onderrand. Op teksblok se voorste middel-onderrand is ligte vlekkie op eerste paar blaaie se rand. Stofjas is randverweer met skeurtjies en happie uit op boonste omslag langs bopunt van rugstuk, nou in beskermende selofaan oortreksel. In geheel 'n besonders goed bewaarde item.
Hardeband.
(##5653)