Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie versameling van Ingrid Jonker se werke sluit in al haar gepubliseerde gedigte sowel as haar jeugwerk. Ons sal opnuut herinner word waarom van Jonker se bekendste werke soos "Ek herhaal jou" "Die kind" en "Bitterbessie dagbreek" steeds beskou word as van die mees geliefde gedigte in die Afrikaanse letterkunde.
TITLE: Ingrid Jonker: Versamelde gedigte
AUTHOR: Ingrid Jonker
SKU: 9780798174671
PUBLISHER: Human & Rousseau (Pty) Ltd
DATE PUBLISHED: 20/09/2016
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 184
BINDING: Hardback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 130 mm x 198 mm x 15 mm
WEIGHT: 500 gr