This auction has been won.
View other items offered by The Book Traders5123
Leading
Nicoledionne36 1 × R185.00
19 Jan 04:28
Runner-up
mantistrading592 1 × R175.00
13 Jan 08:27

Similar products

MARAIS, Eugene - Versamelde Gedigte - (Hardeband)
Secondhand
R34.00
pierneef sy lewe en sy werk anton Rupert
Secondhand
R3,500.00
Footprints in Time - Natal - Ingrid L Perrett - Hardcover
Secondhand
R650.00
Abraham Paul Kriel. Sy lewe en werk.
Secondhand
R200.00
Ingrid Jonker - Versamelde Werke
Sold

Ingrid Jonker - Versamelde Werke

Secondhand 1 was available
R10.00 minimum increment
R185.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
BT2260
Bob Shop ID
18315825

Ingrid Jonker - Versamelde werk - Derde hersiene uitgawe, vierde druk 2004 - Human & Rousseau - 206p - Hardeband en stofomslag in uitstekende toestand; 'n ongeleesde kopie.

Ingrid Jonker het haar in die nag van 18 en 19 julie 1965 verdrink in die see by Drieankerbaai, Kaapstad. Sy was een en dertig.

Ten tye van haar dood het net twee digbundels van haar verskyn: 'n jeugwerk, Ontvlugting (1956), en die veel geprese en bekroonde Rook en Oker na vele vertragings in 1963. Na haar dood is 'n derde bundel, Kanterson, uitgegee.

Ingrid Jonker se nalatenskap is klein maar betekenisvol, en het 'n geweldige invloed op Afrikaanse digters gehad. By 'n wye en uiteenlopende leserspubliek bly sy geliefd; sy sing in die hartstaal van die persoonlike ervaring uit. Op die ou end behoort 'n gedig tog maar aan die leser wat kan se: "Sy kon dit vir my geskryf het." En sy het.

Naas die gedigte bevat die Versamelde Werke ook 'n eenbedryf, " 'n Seun na my hart", en verskeie prosastukke, onder meer die klassieke kortverhaal 'Die bok"

Vir hierdie uitgawe is elke gedig en variant sover moontlik teruggespoor deur al sy manifestasies tot by sy onstaan om voort te bou op die strewe om Ingrid self aan die woord te stel.

Inhoud:

  • Ontvlugting (1956)

  • Rook en Oker (1963)

  • Kantelson (1966)

  • Enkele vertalings deur Ingrid Jonker

  • Fragmente en opdragte

  • Jeugwerk

  • Drama

  • Prosa

  •  

Recently viewed

See more
Great Britain 1970 Ninth British commonwealth Games Sg 832-834 Complete Set LMM
New
R10.00
Bob Seger and The Silver Bullet Band - The Distance ST(B)12254 (Vinyl ZIM Pressing) M VG+ / S VG
Secondhand
R99.00
Harry Potter: Hedwig Plush Journal - Insight Editions
New
R355.00
Die Skilpad Se Laaste Traan - Carol Campbell
Secondhand
R60.00

Customer ratings: 1 ratings

Received in top condition - lovely doing business with you!!!!!!!! Seller highly recommended.
11 Feb 2010