Ingrid Jonker

Ingrid Jonker

1 available / new
Indicative market price: R400.00
Only 1 left – grab it before it’s gone!
R199.00
50% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Bob Shop ID
645054315

Ingrid Jonker - 'n Biografie (Afrikaans, Paperback)

BRAND NEW !!! ABSOULTE BARGAIN !!!!!!!!!!!

SPECSĀ 

Ingrid Jonker, begaafde jong digter, loop op 19 Julie 1965 die see in by Drieankerbaai en verdrink. Sy laat haar familie en vriende agter met meer vrae as antwoorde. Gedurende die afgelope 50 jaar het sy n ikoon van die Afrikaanse en Suid-Afrikaanse letterkunde geword.
Ingrid Jonker, begaafde jong digter, loop op 19 Julie 1965 die see in by Drieankerbaai en verdrink. Sy laat haar familie en vriende agter met meer vrae as antwoorde. Gedurende die afgelope 50 jaar het sy n ikoon van die Afrikaanse en Suid-Afrikaanse letterkunde geword. In so 'n mate, dat haar lewe en veral haar dood soms haar werk en die belangrike bydrae wat sy tot die literere beweging van die Sestigers gemaak het, oorskadu. Haar politieke sieninge, soos uitgedruk in haar poesie en haar passie en die droefheid van haar onstuimige liefdesverhoudings met onder andere Jack Cope en Andre P. Brink het al tot baie besprekings gelei. Sy het weer onder die publieke oog gekom toe oudpresident Nelson Mandela in sy inhuldigingsrede in 1994 in die Parlement een van haar gedigte aangehaal het. Hy het haar gedig: Die Kind voorgelees en gese: Sy was beide n digter en n Suid-Afrikaner. Sedert haar dood is daar vele bespiegelings oor haar lewe en tragiese einde. Van die vrae word beantwoord in hierdie eerste omvattende biografie. Petrovna Metelerkamp doen al jare navorsing oor Jonker. Sy neem die leser saam deur Ingrid se grootwordjare, digterslewe, liefdesverhoudings en die laaste paar jaar van haar lewe. Metelerkamp bring nuwe inligting aan die lig wat sy neem uit onbekende nuwe briewe en dagboekinskrywings, o.m. uit die dagboeke van Jack Cope. Talle nuwe onderhoude met mense wat Jonker geken het, word in die biografie opgeneem. Sy weerle ook die beeld van Jonker as n ongebalanseerde kunstenaar wat haar houvas op die werklikheid verloor het in hierdie toeganklike biografie oor een van Suid-Afrika se aangrypendste kunstenaars.

What's in the box
1 x Book

Add to cart

Recently viewed

See more
WW2 Auxiliary Fire Service EPNS and Enamel Badge
R50.00 No bids
Introductory Statistics for Management and Economics 3rd Edition - James L.Kenkel
R298.00 No bids
Smd Socket Connector Header Dil 6 W P=3mm 0430450619
R201.24
OXVA Xlim EZ Replacement Cartridges 0.6 3ml 3 Pack
R229.00

Similar products

Vlakwater - Ingrid Winterbach
R175.00
Windroos - verhale deur 10 sestigers o.a. Ingrid Jonker, Etienne Leroux, Andre Brink, Chris Barnard
R140.00
Vlakwater - Winterbach, Ingrid
R410.00
Versamelde Gedigte, Ingrid Jonker
R130.00