Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
"Niggie speel af in die laaste maande van die Anglo-Boereoorlog.
'n Roman waarin die verganklikheidsmotief, die vergeefsheid van oorlog en die kortstondigheid
van persoonlike geluk op aangrypende wyse uitgebeeld word."