Inkommers - Hans du Plessis Inkommers - Hans du Plessis
Inkommers - Hans du Plessis Inkommers - Hans du Plessis

Inkommers - Hans du Plessis

1 available / new
Indicative market price: R319.00
Only 1 left – grab it before it’s gone!
R249.00
22% off
Shipping
Free shipping is available from hartgoet for all orders above R650.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R650.00 from hartgoet
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
MSB0282
Bob Shop ID
593349855

Inkommers is 'n eietydse verhaal, 'n kroniek van die Afrikaners, die Sommers en die Prinsloos.  Die Afrikaner-familie boer al van die Groot Trek se dae af wydsbeen oor die vuil Vaal in die Vredefortkoepel.  Die Sommers was aankommers wat langsamerhand aanvaar is, al was dit nie maklik nie.  Nou bring Bennie Afrikaner sy nuwe liefde, Plakker Prinsloo, om die Kom en sy mense te leer ken.

Is dit moontlik dat net gebore Kommers in die Kom hoort?  Hoe gemaak met inkommers wat tot dusver nie juis welkom was nie?  'n Mens moet versigtig wees vir vreemdelinge.  Die Afrikaners is hoeka aan die min word.  Dan is die liefde ook nog aan die uitsterf.  Iemand moet daarop reageer, rebelleer selfs, maar rebelleer die ware rebel vir iets of teen iets?

In hierdie eenvoudige verhaal ontstaan een van die mensdom se boeiendste vrae:  Is almal nie oral maar inkommers sonder enige regte nie?  En is die grond en alles wat dit dra, nie almal se verantwoordelikheid nie?

Add to cart

Recently viewed

See more
2.8*3m heavy duty backdrop stand
R999.00
Cotton Canvas Pet Tent Cat and Dog Bed with Cushion, Specification: Medium 505060cm(White Dots)
R1,337.00
53% OFF
300kg Industrial Heavy Duty Platform Foldable Digital Scale
R1,399.00 R3,000.00
The Fantasy Fallacy - Shannon Ethridge
R80.00

Similar products

Inboekeling - Hans du Plessis
R45.00
Boegoe Vannie Liefde - Hans Du Plessis
R95.00
Boegoe vannie liefde / Hans du Plessis
R35.00
Boegoe vannie liefde - Hans du Plessis
R70.00